LifestyleLocal newsNews

Dis kosmostyd in die Vaal!

Die Vaal se pragtige kosmosvelde en die bome getooi in herfsblare, is nou in die doodsnikke voordat die winter se ysige vingers die takke finaal kaal stroop. Daarna sal Valies geduldidig moet wag totdat die lente nuwe kleur en lewe bring. Dit is darem nie iets om oor te huil nie, die winter het baie …

Die Vaal se pragtige kosmosvelde en die bome getooi in herfsblare, is nou in die doodsnikke voordat die winter se ysige vingers die takke finaal kaal stroop. Daarna sal Valies geduldidig moet wag totdat die lente nuwe kleur en lewe bring. Dit is darem nie iets om oor te huil nie, die winter het baie pragtonele waarna uitgesien kan word. Foto’s: Elsje Vermeulen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button