LifestyleLocal newsNews
‘Mis’terieus…….
Goodyearstraat in Vanderbijlpark het gisteroggend (Woensdag) sag en ‘mis’terieus gelyk toe die temperatuur in die Vaaldriehoek skielik laag gedaal het. Vandag het die mis egter plek gemaak vir ‘n reënbui wat die temperatuur nog verder laat daal het. Foto: Elsje Vermeulen

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!