Local newsNewsSchoolsSport
Laerskool Risiville se rugbymanne presteer!
Vaalweekblad verneem die senior-rugbyspan van die Laerskool Risiville het vanjaar uitmuntend presteer. Ons het nog nie al die besonderhede nie maar ons sê solank baie geluk aan die manne, hul afrigter/s en hul skool! Alle skole of hul mediabeamptes is welkom om Vaalweekblad se sportredakteur, Ettienne van Rensburg, te laat weet van hul sportprestasies sodat ons …

Vaalweekblad verneem die senior-rugbyspan van die Laerskool Risiville het vanjaar uitmuntend presteer. Ons het nog nie al die besonderhede nie maar ons sê solank baie geluk aan die manne, hul afrigter/s en hul skool!
- Alle skole of hul mediabeamptes is welkom om Vaalweekblad se sportredakteur, Ettienne van Rensburg, te laat weet van hul sportprestasies sodat ons behoorlik met julle kan spog. E-pos hom gerus by Ettienne.vanRensburg@mooivaalmedia.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



