Local newsNewsNews
Massiewe taxi optog in Vereeniging se strate
VEREENIGING. - 'n Baie groot taxi-optog het vanoggend in Vereeniging se strate plaasgevind toe ongeveer drie taxi organisasies 'n optog gehou het.
VEREENIGING. – ‘n Baie groot taxi-optog het vanoggend in Vereeniging se strate plaasgevind toe ongeveer drie taxi organisasies ‘n optog gehou het. Die optog was vreedsaam alhoewel verkeer ontwrig is met ‘n hele aantal taxi’s wat die pad beset het. Die optog hou verband met finansieële en area dispute. Die polisie met die hulp van Savage Tactical Elite het die vrede gehandhaaf.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



