Local newsNewsNewsUpdate

Hartseer afskeid van Judy Pienaar – (Video)

VANDERBIJLPARK. - Die die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in 'n skietery na 'n gewapende roof in die kop geskiet is en wat 'n dag daarna oorlede is, het gisteraand ,10 Augustus, 'n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is, gehou.

VANDERBIJLPARK. – Die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in ‘n skietery na ‘n gewapende roof in die kop geskiet is en wat ‘n dag daarna oorlede is, het gisteraand ,10 Augustus, ‘n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is, gehou.

VIDEO: JANNIE DU PLESSIS (VAALWEEKBLAD)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button