Photo GalleriesSportSportSport
Mini-krieket verskaf groot pret
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Eligwa se mini-krieketdag het Saterdag ondanks snerpende koue vir groot opwinding gesorg. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang.