Photo GalleriesSportSportSport
Video: Vaal se sportsterre skitter by glansaand
VANDERBIJLPARK. – Vaalweekblad se SportSter van die Jaar-funksie wat op 22 November by Ingwe Guest Lodge plaasgevind het, was ‘n reuse-sukses. Die Vaaldriehoek se junior sportlui is tydens die aand vereer. Al die hoogtepunte van die glansaaand is vir ewig op dvd vasgevang.