LetterOpinions

Waarom moet ons self lesings neem?

Bekommerde belastingbetaler van die Vaaldriehoek skryf: Hoekom moet ons as belastingbetalers ons meterlesing ingee per foon na Sasol Munisipaliteit? Ons betaal vir ’n diens wat gelewer moet word. Ek lees my meter om te kyk of die Raad reg is. Het die Raad dan nie meer meterlesers wat die werk doen waarvoor ons betaal nie? …

Bekommerde belastingbetaler van die Vaaldriehoek skryf:
Hoekom moet ons as belastingbetalers ons meterlesing ingee per foon na Sasol Munisipaliteit? Ons betaal vir ’n diens wat gelewer moet word.
Ek lees my meter om te kyk of die Raad reg is. Het die Raad dan nie meer meterlesers wat die werk doen waarvoor ons betaal nie? Hoe lank gaan die gemiddelde lesings of die skattings nog voortduur?
Dit is beter om self u lesing deur te gee. Op dié manier is u verseker dat die lesing elke maand reg is. Red).

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button