LifestyleLocal newsNationalNews
Driehoek-beseerde sing op pad na doktersafspraak
Nicole Nel, een van die leerlinge wat sleg beseer is toe die brug by Hoërskool Driehoek ingestort het, en haar ma sing hier uit volle bors saam met Jo Black op pad dokter toe.
Dit is vandag 35 dae na die tragedie by Hoërskool Driehoek. Van die kinders is nog in hospitale maar maak dag-vir-dag vordering.
Nicole Nel is een van die outjies wat ernstig in die brugtragedie beseer is. Tog sien sy al klaar kans om weer uit volle bors te sing!
Die video is die afgelope naweek die eerste keer op Overvaal Stereo 96.1fm geplaas en is reeds honderde kere gedeel.
Ons is dankbaar om te sien dat Nicole sommer stukke beter lyk as ‘n paar weke gelede!
Kyk en luister na die video by hierdie skakel:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



