Local newsNewsNews
Oorsaak van Gholf straat botsing onbekend
VEREENIGING. – Vrydag 26 April het op ‘n lae noot vir twee Vaaldrihoekers afgeskop, toe ‘n rooi Hyundai Getz en ‘n wit BMW in ‘n ongeluk betrokke was. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend. Niemand is in die ongeluk beseer nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!