Local newsNewsNews

Riool-krises het kleuterskool raadop

VEREENIGING. – Mev. Max Hatting, eienaar van Pienkie Poenk Kleuterskool in De Villierslaan in Vereeniging, is moedeloos. Na drie maande se gesukkel om ‘n rioollek te laat herstel het mev. Hatting haarself tot Vaalweekblad om hulp gewend. ‘n Rivier van rioolwater vloei deur haar skoolt se speelarea en ondanks dat sy dit verskeie kere by …

VEREENIGING. – Mev. Max Hatting, eienaar van Pienkie Poenk Kleuterskool in De Villierslaan in Vereeniging, is moedeloos. Na drie maande se gesukkel om ‘n rioollek te laat herstel het mev. Hatting haarself tot Vaalweekblad om hulp gewend. ‘n Rivier van rioolwater vloei deur haar skoolt se speelarea en ondanks dat sy dit verskeie kere by die munisipaliteit en gesondheids-afdeling aangemeld het, het daarvan dadels gekom.

“Dis ‘n gesondheidsrisiko. Die kinders word uit ons skool geneem. Ons het noodgedwonge ‘n voor laat grou om die water uit ons perseel te laat vloei. Ek is raadop,” het Hatting moedeloos tydens Vaalweekblad se besoek gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button