NewsNewsBreaking News

Mej. Vaal kry nuwe wiele

Ané Oosthuysen, ‘n honnerusstudent in sielkunde aan die Noordwes Universiteit se Vaaldriehoekkampus wat op 20 September as Mej. Vaal 2019 gekroon is, het Woensdag die sleutels van haar splinternuwe Smart by Mercedes-Benz New Vaal Motors ontvang. Ané Oosthuysen (middel), Mej. Vaal 2019, ontvang die sleutels van haar nuwe Smart by Shernel Mouton, handelaarshoof by Mercedes-Benz …

Ané Oosthuysen, ‘n honnerusstudent in sielkunde aan die Noordwes Universiteit se Vaaldriehoekkampus wat op 20 September as Mej. Vaal 2019 gekroon is, het Woensdag die sleutels van haar splinternuwe Smart by Mercedes-Benz New Vaal Motors ontvang.

Ané Oosthuysen (middel), Mej. Vaal 2019, ontvang die sleutels van haar nuwe Smart by Shernel Mouton, handelaarshoof by Mercedes-Benz New Vaal Motors, en Corné Lewies. Foto: Christiaan Cloete

Ané Oosthuysen agter die stuur van haar nuwe Smart. Foto: Christiaan Cloete

.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button