Local newsNewsNews
Bid vir Francois en sy mamma
Francois van Niekerk, graad 4-leerling van Laerskool Kollegepark kry vandag 'n leweroorplanting.

Francois van Niekerk, graad 4-leerling van Laerskool Kollegepark kry vandag ‘n leweroorplanting. Sy mamma, Yolandi skenk ‘n gedeelte van haar lewer vir haar seun.
Ons gebede is vandag by hulle dat alles goed sal verloop en dat beide van hulle volkome sal herstel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



