Local newsNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Liggaam in Vaaldam gekry

'n Soektog na 'n liggaam is Sondag van stapel gestuur en met die hulp van vele betrokkenes is die liggaam gekry.

‘n Soektog na ‘n liggaam is Sondag van stapel gestuur en met die hulp van vele betrokkenes is die liggaam gekry.

Dit is alles te danke aan briljante duikers van die SAPD se watervleuel en die hulp van vlieënier Joggie (eienaar  van Pondo Shades in Vanderbijlpark) wat ingeroep is om te help die massiewe te fynkam.

Die liggaam is in die Vaaldam gevind. Koop hierdie week se Vaalweekblad vir die volledige berig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button