CommunityNewsNews
‘n Huldeblyk aan Michelle – VIDEO
‘n Kort huldeblyk van Jannie du Plessis, joernalis en fotograaf van Mooivaal Media (Vaalweekblad) aan die jong dogtertjie Michelle Koekemoer (9), wat haar lewe op ‘n wrede en onmenslike wyse op 10 Junie 2016 verloor het nadat sy in ‘n woonstel op Vanderbijlpark vermoedelik met ‘n tou verwurg is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!