News
-
Local newsBreaking News
Vrou dood in ongeluk op die R59
VEREENIGING. - Verkeer is besig om op te hoop op die R59, net na die Boy Louw-afrit, rigting Johannesburg.
Read More » -
Local news
Buurt sonder krag deur boosdoeners
VANDERBIJLPARK. - Gedeeltes van CE4 sit sonder krag nadat boosdoeners rommel by die sub-stasie in George Duff straat aan die…
Read More » -
Local news
13-jarige dood in VDBP-ongeluk
VANDERBIJLPARK. – ‘n 13-jarige dogtertjie is vanoggend dood tydens ‘n ongeluk in Frikkie Meyer Boulevard net na 07:00.
Read More » -
Local newsBreaking News
[Video+fotos] 13 Jarige leerling dood na taxi rol
VANDERBIJLPARK. 'n Leerling van Karel de Wet is vanoggend 3 September dood en 18 ander beseer toe die taxi waarmee…
Read More » -
Local newsBreaking News
-
Local newsBreaking News
[Video] Huishulp kritiek na Stokkiesdraai se draai
VANDERBIJLPARK. - Die bestuurder van 'n wit Toyota Hilux bakkie en hul huishulp is beseer in 'n ongeluk op die…
Read More » -
Local newsBreaking News
Lyk naby NWU kampus gekry
VANDERBIJLPARK. - ‘n Lyk is Saterdagoggend 1 September naby die NWU Vaal kampus in die rivier gevind.
Read More » -
Local news
Lentedag met baie hartseer – baie ongelukke
SASOLBURG. - Drie mans is vroeër vanaand op Lentedag, 1 September opslag dood in 'n ernstige ongeluk op die R57…
Read More » -
Local news
-
Local news
Video: Kritiek oor laerskoolseun se aanval op meisie
Hoewel sommige mense uitgesproke geraak het en die raskaart op die tafel gegooi is, het meeste Facebook-gebruikers kommentaar gelewer oor…
Read More » -
Local news
Malawiër mans gaan berserk, sterf oomblikke later
VANDERBIJLPARK. - Drie Malawiërs is dood en een word steeds vermis nadat hulle moontlik gif ingekry het by ‘n smokkelkroeg…
Read More » -
Local news
ELM “name and shame” gallery (PART 3, 19-22)
ELM "name and shame" gallery (PART 3, 19-22)
Read More »











