News
-
News
Twee lyke by ‘n Vaaldriehoek begraafplaas gevind
Twee lyke is vanoggend by die Vanderbijlpark begraafplaas gevind.
Read More » -
Community
Verkeer vloei probleem – R59 R42
'n Trok staan dwars oor die pad op die R59 R42 oorbrug rigting Johannesburg vanaf Sasolburg se kant. Motoriste word…
Read More » -
Community
Opdatering: Ma en kinders nou veilig onder dak
JANNIE DU PLESSIS vir VAALWEEKBLAD in VANDERBIJLPARK. Ons dank aan almal wat so vinnig gereageer het om die vrou en…
Read More » -
Community
Kom ons help die vrou en twee kinders langs die rivier
VANDERBIJLPARK. - 'n Enkel ma saam met haar 19 jarige dogter en 13 jarige seun bly alreeds twee weke langs…
Read More » -
Community
Botsing teen boom
Noodhelikopter vervoer insittende na hospitaal vir verdere gespesialiseerde behandeling
Read More » -
News
Man kritiek beseer na vragmotor-ongeluk
SASOLBURG. - Verkeer op die R59, buite Sasolburg, rigting Parys, was gister vir etlike ure ontwrig na twee vragmotors met…
Read More » -
Community
Raaisel van verkoolde lyke: steeds geen antwoorde
VEREENIGING. - Na 'n webplasing verlede week op vaalweekblad.com dat twee erg verkoolde lyke by Spider Valley buite Vereeniging gevind…
Read More » -
News
Vyfjarige erg gebrand met kookwater
'n Vyfjarige meisie van Fochville het ernstige beserings opgedoen toe sy met kookwater gebrand het.
Read More » -
News
Pasgebore baba in asblik gevind
'n Pasgebore baba is gister lewendig in 'n asblik in Olievenhoutbosch, naby Pretoria gevind.
Read More » -
News
Vragmotor bars deur V’ging skool se muur
VEREENIGING. - Die bestuurder van 'n vragmotor het ligte beserings opgedoen toe die bestuurder vermoedelik beheer verloor en deur 'n…
Read More » -
News
Sewe dood in twee ongelukke in Carletonville
Sewe mense is die naweek dood in twee onderskeie ongelukke in Carletonville.
Read More » -
Lifestyle
Vier generasies by swemgala
Verlede week was vir die Nell- en Reynecke familie baie betekenisvol, toe vier generasies van die familie die 46ste Sasol…
Read More »











