Special Categories
-
Community
14 Injured when bakkie overturn
VANDERBIJLPARK. -Fourteen people were left injured on Tuesday afternoon 30 August when the bakkie they were travelling in rolled off…
Read More » -
Community
Kinders se pret gesteel – Fotos
VANDERBIJLPARK. - Die gewilde speelpark van die Palms Mall in Louis Trichardboulevard het die afgelope naweek deurgeloop toe diewe toegeslaan…
Read More » -
News
“Man wat moeg is om menslvleis te eet” in hof saam vier ander
Die vyf mans wat in hegtenis geneem is ná ʼn man by die Estcourt-polisiestasie in KwaZulu-Natal ingestap en aan polisiebeamptes…
Read More » -
News
13 Skoolkinders beseer toe beweerde dronkbestuurder in boom vasry
13 Skoolkinders is beseer na ’n minibus-taxibestuurder sy voertuig Maandagoggend teen ’n boom gebots het.
Read More » -
News
Agt vas vir beweerde bedrog by Johannesburgse metromunisipaliteit
Agt werknemers van die Johannesburgse metromunisipaliteit sal na verwagting Maandag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn in verband met beweerde bedrog…
Read More » -
News
Skote klap in Durban
Minstens vyf verdagtes is glo dood tydens ’n skietgeveg met die polisie ná 'n mislukte transitorooftog in Durban.
Read More » -
News
VOLLEDIGE BERIG: Gavin-skietdood
VEREENIGING. - Die man wat tereg staan op die moord van die 19-jarige Gavin Victor het Maandag weer vlugtig in…
Read More » -
News
Carletonville: Soektog na nog twee mynwerkers duur voort
Die liggaam van ʼn derde mynwerker wat Vrydagoggend ondergronds vasgekeer is by Harmony Gold se Kusasalethu-myn naby Carletonville, is na…
Read More » -
Community
1 dead, 7 injured after man opens fire on Joburg theatre audience
NATIONAL NEWS - New24.com JOHANNESBURG. - One person was killed when a man jumped on stage and began shooting at…
Read More » -
News
[VIDEO] Kar bots met trein
Vier mense is beseer toe 'n terin met 'n voertuig op 26 Augustus in Tarlton in Krugersdorp gebots het.
Read More » -
News
Pasiënt kritiek na ongeluk op R59
MEYERTON. - Motoriste word gevra om versigtig te ry op die R59 by die Pierneef-afrit na 'n ongeluk 'n rukkie…
Read More » -
Community
Pagebore baba voor stoep gekry
VANDERBIJLPARK. - 'n Pasgebore wit baba dogtertjie is Woensdag 23 Augustus laatmiddag in 'n swart sak voor 'n huis in…
Read More »











