Top stories
-
News
Geen oorlewendes na reusebrand op N3
Minstens twee mense is dood na 'n reusebrand op die N3 na 'n ongeluk ontstaan het.
Read More » -
News
Wat hou die nuwe brandstofprys in?
Motoriste kan ‘n effense verligting verwag met die verlaging van brandstofpryse op 5 Junie 2017.
Read More » -
Entertainment
OutdoorX – (Video Jannie du Plessis)
Kom geniet die laaste dag vandag Sondag 28 Mei by Outdoor X. Malonjeni Gasteplaas.
Read More » -
News
Skietvoorval op N12 eis vier
Vier mans is dood en twee ander beseer in 'n skietgeveg wat op die N12 naby die Putfontein-afrit, in Benoni…
Read More » -
News
VIDEO: EFF uitgegooi by ELM-vergadering
VEREENIGING. - Chaos het vanoggend tydens die IDP (integrated development plan) vergadering, waartydens die begroting ook goedgekeur sou word, uitgebreek.
Read More » -
News
R59-tragedie: Dubbele botsing in mis eis 21-jarige
SASOLBURG. - ‘n Dubbele fratsbotsing in digte mis het verlede Dinsdagoggend die lewe van Chené van Straaten (21), ‘n plaaslike…
Read More » -
News
KYK: Ons dorp eens mooi en skoon
VEREENIGING - Die voormalige munispale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munispaliteit, Yunus Chamda, het nege historiese foto's van Vereeniging gedeel…
Read More » -
News
Man doodgesteek op plaas in Midvaal
MEYERTON. - 'n Man is gisteraand doodgesteek op 'n plaas op die Platkoppiepad in Midvaal.
Read More » -
News
Rowers teiken bekende Vaaldriehoek-begraafplaas
VANDERBIJLPARK - Inwoners wat gereeld na die Vanderbijlpark begraafplaas gaan om hul geliefdes se grafte te besoek moet versigtig wees.
Read More » -
News
70-Jarige oorval deur rowers in Drie Riviere
VEREENIGING. - 'n 70-jarige vrou is verlede Donderdag by haar huis in Myrtlestraat, Drie Riviere, deur twee rowers oorval.
Read More » -
News
Hart eis sakeman in gym
VANDERBIJLPARK. - ‘n Massiewe hartaanval het vermoedelik verlede Maandag die lewe van die sakeman mnr. Henry Swanepoel (42) by Virgin…
Read More » -
Community
Na jare pluk VF Plus vrugte van ondersoek teen vakansieklub-bedryf
ʼn Groot oorwinning vir die VF Plus. Dit is hoe adv. Anton Alberts, die VF Plus se voorsitter en parlementêre…
Read More »









