Top stories
-
Community
#DuPreezHofsaak Wie is wanneer geskiet?
VEREENIGING. - Die vermeende gesinsmoordenaar, Fanie du Preez (40), van Vanderbijlpark, se moordverhoor het vanoggend in die Hooggeregshof in Vereeniging…
Read More » -
Community
Onwettige visnette verbrand
VANDERBIJLPARK. - Visvangnette van sowat een kilometer lank is op 3 Oktober deur lede van die polisie se watervleuel uit…
Read More » -
Community
VDBP-dokter in sop na meisie se dood
VANDERBIJLPARK. - Twee jaar nadat ‘n jong meisie na ‘n operasie in Mediclini Emfuleni gesterf het, is die staat reg…
Read More » -
Lifestyle
In die moeilikheid oor genadedood op die slagveld
Oudsoldaat staar lang tronkstraf in die gesig nadat hy 13 jaar gelede drie kritiek beseerde soldate doodgeskiet het om hulle…
Read More » -
Community
Groot ongeluk op ou JHB-pad
MEYERTON. - Die Ou Johannesburg-pad is tans vir verkeer gesluit na 'n groot ongeluk tussen drie voertuie plaasgevind het.
Read More » -
Community
Pornografie op Du Preez se foon gekry
VEREENIGING. - Getuies in die #DuPreezHofsaak is behoorlik gepeper met vrae die afgelope week.
Read More » -
Community
Thea se bloed op kouse gekry
VEREENIGING. - Die verhoor van die vermeende gesinsmoordenaar, Fanie du Preez is uitgestel tot 17 Oktober. Regter De Vos het…
Read More » -
Community
Familie skud net hul kop in hof #DuPreezHofsaak
VEREENIGING. - Vandag merk dag vyf van die vermeende gesinsmoordenaar van Vanderbijlpark, Fanie du Prees (40), se moordverhoor.
Read More » -
Local news
Jongste nuus oor studente-optrede by die Noordwes-Universiteit se kampusse
Studente-onrus woed steeds op verskeie plekke in die land, maar alles is tans rustig by die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoek- en…
Read More » -
Community
-
Community
-
Community
#DuPreezHofsaak gaan vandag voort
VEREENIGING. - Vandag merk dag vier van die #DuPreezHofsaak. Fanie du Preez van Vanderbijlpark staan tereg op drie aanklagtes van…
Read More »











