CommunityNewsNews

Wonderfontein ly weer groot skade – hael

SASOLBURG. - Net meer as 'n jaar na die verwoestende brand by luukse eenhede langs die Vaalrivier, het eienaars weereens baie skade gelei na die haelstorm Maandagmiddag 12 Desember.

SASOLBURG. – Net meer as ‘n jaar na die verwoestende brand by luukse eenhede langs die Vaalrivier, het eienaars weereens baie skade gelei na die haelstorm Maandagmiddag 12 Desember.

24 Uur na die storm het hael meters dik gelê. Dakke en van die houtdekke het meegegee onder die gewig van die hael. Die damme by die eenhede was oorvol en hael het orals nog gelê. September 2015 het 18 van die eenhede tot op die grond afgebrand. Eienaars het intussen weer begin bou aan die luukse huise. Sommige erwe staan egter nog leeg.

Hierdie fotos deur Jannie du Plessis is Dinsdagmiddag na 15:00 sowat 24 uur na die storm Maandag geneem.

 634A2258 (Medium) 634A2256 (Medium) 634A2255 (Medium) 634A2253 (Medium) 634A2249 (Medium) 634A2236 (Medium) 634A2238 (Medium) 634A2254 (Medium) 634A2233 (Medium)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button