
Gemeentelede van die AGS Kerk in Drie Riviere het hul Saterdag opgeoffer om die perseel van die poskantoor netjies en skoon te maak. Hulle het ook onderneem om dit so te hou.
Besoekers aan die poskantoor is egter baie dankbaar vir die inisiatief, want die poskantoor was maar ‘n redelike seer–oog.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



