News

Duik of swem…. in Duikweg

Duikweg in Vereeniging se naam het 'n letterlike betekenis gekry, want met die water wat onder die brug is, kan jy net sowel duik of swem. 

Motoriste word gevra om die pad liefs te vermy en alternatiewe roetes te volg.

Dalene Venter, DA-raadslid sê sy is al van vroegoggend besig om antwoorde te kry, maar word van die een departement na die ander gestuur.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button