Twee van die mans het hom vasgehou, terwyl die ander hom geskop en geslaan het.
Hulle het sy selfoon en beursie gesteel.
Sy ma, mev. Sharon Posthumus, het bekommerd geraak toe hy teen 16:45 nog by die huis is nie en was op die punt om hom te gaan soek toe hy met ‘n bebloede gesig by die huis opdaag.
* Lees volledige berig in môre se Vaalweekblad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



