AmusingLocal newsNews

Boikot! Boikot! Boikot!

Maar moet net nie hiér moeilikheid soek nie!

Vaalweekblad-leser Rodney van Rensburg skryf dié tong-in-die-kies boodskap:

Boikot Boikot Boikot! Ons eet nie meer by die Spur nie, het ons medies by Discovery opgegee, lees nie meer die Rapport en Huisgenoot nie. Ek het al my Toyotas ingeruil vir Fords en gaan nou my Multichoice DSTV kanselleer en sal nie Saterdag die rugby kan kyk nie.
Die wêreld vir ons Afrikaners raak kleiner en almal staan nie eers saam nie. Al wat ek vra, groot asseblief, MOET NET NIE ULTRA LIQUOR KWAAD MAAK NIE, want dan gaan ek oorslaan Engels toe!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button