Top stories
-
News
Twee van die gevaarlikste hospitale in Gauteng is in die Vaal
VEREENIGING. - Sebokeng Hospitaal en Kopanong Hospitaal is gelys as een van die mees gevaarlikste hospitale in Gauteng.
Read More » -
News
Ongeluk in Meyerton eis twee
MEYERTON. - Twee mense is dood en drie beseer toe 'n voertuig met 'n boom in Kareestraat in Meyerton gebots…
Read More » -
Community
Geen water tussen 20:00 en 06:00 in Emfuleni-distrik
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit begin vandag met waterrantsoening en krane sal saans om 20:00 toegedraai word en eers wees soggens…
Read More » -
News
Nog vreugde vir die Vaaldam
Om te dink 'n paar maande gelede was die Vaaldam byna onder sy minimumvlak van 25% en nou lyk dinge…
Read More » -
Community
Gewapende roof by Vaal Mall – twee geskiet
VANDERBIJLPARK. - 'n Gewapende roof Maandag 23 Januarie het vir rowers lelik skeefgeloop toe twee van hulle geskiet is en…
Read More » -
Community
-
News
AfriForum en SAPD sluit samewerkingsooreenkoms om misdaad te bekamp
AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vandag ’n geskiedkundige ooreenkoms gesluit om ’n geïntegreerde benadering te volg om veiligheid…
Read More » -
Community
Foto’s van die monster van die Vaalrivier – Fotos: Jannie du Plessis
Uiteindelik! Na meer as 70000 besoeke aan Vaalweekblad se webblad is die geheim van die Vaalrivier monster uit. FOTOS: Jannie…
Read More » -
Community
Brand by Vereeniging-polisiestasie
VEREENIGING. - Toe die publiek twee brandweerwaens van die Emfuleni Brandweer by die Vereeniging-polisiestasie in Voortrekkerstraat gewaar het, is die…
Read More » -
Community
Vreemde gedierte in Vaalrivier waargeneem.
VANDERBIJLPARK. - 'n Vreemde gedierte is Maandag 16 Januarie langs die brug oorkant Stonehaven deur verskeie mense waargeneem.
Read More » -
Community
Vaaldam voor en nou
DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs…
Read More » -
Local news











