Special Categories
-
News
Drie Riviere: Voetganger doodgery
DRIE RIVIERE. - 'n Voetganger is gisteraand dood na 'n taxi hom op die R54, Villierspad, getref het.
Read More » -
News
22kg minder in net 10 weke
MEYERTON. – “As jy nie jou gesondheid het nie, het jy niks.” Dit is die woorde wat deur Clinton Dreyer…
Read More » -
News
Van Olimpiese-standaard tot ‘vervalle’ visdam
VEREENIGING. – Eendag, lank, lank gelede was daar ‘n swembad in Vereeniging waar familie en vriende die hele dag in…
Read More » -
News
Jong man sterf in ongeluk
MEYERTON. - Boodskappe van medelye het op sosiale media ingestroom na die nuus bekend geword het dat ‘n jong man…
Read More » -
News
MEYERTON: Man dood na bakkie rol
MEYERTON. - 'n Jong man, vermoedelik is sy 20s, is vanoggend dood na sy bakkie op die R54 Villierspad gerol…
Read More » -
Local news
Pad van vewoesting – Vaaldam Tornado (Aerial Video – Jannie du Plessis)
VAAL MARINA. - ‘n Tornado het Maandag, 11 Desember omstreeks 17:30 die gemeenskap van Vaal Marina en die informele woonbuurt…
Read More » -
Local news
Reduced water pressure from Friday 15 December
Reduced water pressure from Friday 15 December
Read More » -
News
Motorfietsryer dood na ongeluk in Meyerton
MEYERTON. - 'n 38-jarige man is vanmiddag dood na die motorfiets waarmee hy gery het met n 'front end loader'…
Read More » -
News
Katjie met gebreekte been in Meyerton opgetel
MEYERTON. - 'n Baba katjie met 'n gebreekte been is gister deur Phillip Naudé van MooiVaal Media in 'n bedding…
Read More » -
News
Talle beseer na tornado Vaal Marina tref
VAAL MARINA. - Minstens 50 mense is beseer na 'n tornado gistermiddag omstreeks 17:30 verwoesting by Vaal Marina gesaai het.
Read More » -
CommunityBreaking News
-
News
Lugmaghelikopter val by Hugenote tonnel – sewe oorleef
NASIONALE NUUS!!! PAARL. - 'n Oryx helikopter met sewe bemanningslede aan boord het Sondag ongeveer 14:00 reg voor die Hugenote…
Read More »











