Top stories
-
News
Dit gaan nag wees vir V’ging en VDBP
Eskom beplan om op 3 Oktober die elektrisiteitsvoorsiening na die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit te sny. Dit volg na dié munisipaliteit…
Read More » -
News
13-jarige beseer in Meyerton-ongeluk
MEYERTON. - Twee mense, insluitend 'n 13-jarige seun, is beseer tydens 'n ongeluk vanoggend tussen 'n voertuig en motorfiets in…
Read More » -
News
SKOKKEND: Honde so uitgehonger hulle eet hul maat se karkas
Die Bloemfontein Dierebeskermingsvereniging (DBV) het 'n skokontdekking gemaak toe hulle ondersoek ingestel het by 'n huis waar honde so erg…
Read More » -
News
Motorfietsryer sterf op R42
VANDERBIJLPARK - 'n 24-jarige motorfietsryer is gister dood na hy in 'n ongeluk op die R42 tussen Vereeniging en Vanderbijlpark…
Read More » -
News
Protesaksie in Midvaal volgende week
MEYERTON. - Lede van SAMWU (South African Municipal Workers Union) het die Midvaal Plaaslike Munispaliteit ingelig oor 'n beplande protesaksie…
Read More » -
Community
Drie voertuig ongeluk – een ernstig beseer (Fotos)
VANDERBIJLPARK. - In 'n ongeluk vanmiddag 2 Augustus op die T-aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Jan van Riebeeck boulevard,…
Read More » -
News
Ses beseer in VDBP-ongeluk
VANDERBIJLPARK. - Ses mense is beseer toe twee minibustaxi's en 'n ander voertuig gistermiddag in 'n botsing betrokke was.
Read More » -
News
Seuntjie (6) kritiek na voertuig hom tref
VEREENIGING. - 'n Seuntjie (6) is in 'n kritieke toestand hospitaal toe geneem na hy gister deur 'n voertuig getref…
Read More » -
Community
Nog ‘n sterfte in begraafplaas
VANDERBIJLPARK. - Met die Vanderbijlpark begraafplaas tans in die nuus met aanvalle, moorde en selfmoorde is daar gistermiddag nog 'n…
Read More » -
News
Sekuriteitswag in Drie Riviere geskiet
VEREENIGING. - 'n 34-jarige sekuriteitswag is in die vroeë oggendure in Drie Riviere aangeval en geskiet.
Read More » -
Community
11000 volt eis man se lewe – Opdatering
Opgedateerde weergawe van koerant artikel Vaalweekblad 26 Julie nadat meer inligting bekom is. VEREENIGING. – ‘n 50-jarige man is Vrydagoggend…
Read More » -
News
Moeg vir die R59-chaos? Teken die petisie sommer nou
Inwoners van Midvaal asook ander motoriste wat die R59 gebruik om by hul bestemming te kom sit met hul hande…
Read More »











